Etiket: Hoërskool Bonnievale

Boef breek by Bonnies in

Boef breek by Bonnies in

Hoërskool Bonnievale het op 21 Julie die speelgrond van ‘n dief geword. Daar is by me. Chameron Mathys (Afrikaansonderwyseres) se klas ingebreek. Die dief het by een van die vensters, wat bo die stoep aan die saal se kant is ingekom. Verlede jaar is ‘n stel luidsprekers vir elke klas in Hoërskool Bonnievale aangekoop. Die dief…

Read More Read More

Me. Baadjies sorg dat HSB-baadjie blink

Me. Baadjies sorg dat HSB-baadjie blink

Me. Wilna Baadjies, een van Hoërskool Bonnievale se algemene assistente, hou van haar werk en om met kinders te werk. Hierdie jaar, 1 September, vier sy haar 29ste werksjaar by HSB. “Ek is in Heidelberg gebore en ons het toe Kaap toe getrek. Ek het daar skoolgegaan tot gr. 3. Daarna het ons Slangrivier toe…

Read More Read More

Graad 8’s 2021 kies kant oor vakke

Graad 8’s 2021 kies kant oor vakke

Hoërskool Bonnievale se graad 8’s van 2021 is byna aan die einde van hul eertse hoërskooljaar. ‘n Opname onder 30 graad 8-leerders wys watter vak hul gunsteling is.   Alicha la GrangeEk is ‘n gebore Bonnievaler en leerder in Hoërskool Bonnievale met ‘n passie vir sport. Ek hou van sosiaal wees en tyd saam met…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights