Vakkeuses skiet vonke by graad 10’s
Die vakkeuses is nog altyd die graad 9’s se grootste kopsere voor die November-eksamens. Voorwaarts het by die huidige graad 10’s gaan hoor hoe hulle voel oor die vakke wat hulle gekies het. Luagen de Vos Watter vakke het jy gekies om mee voort te gaan en hoe ervaar jy dit sover? Watter vak geniet…