Fliek, vriende en springmielies
Op 16 April 2019 het die CSV HSB-leerders vermaak met ‘n fliekaand. Leerders kon die fliek God’s Not Dead saam met hulle vriende geniet. Daar was ook ‘n snoepie wat peuselhappies verskaf het. Abraham Wentzel (gr.12), CSV-voorsitter, het die volgende te sê na afloop van die aand: Anja du Plessis (gr.9) vertel wat sy geleer…