Grendeltyd wat ek nooit sal “vergeet” nie
Het jy al ooit ‘n boek gelees wat so inspirerend was dat jy dit dadelik gaan toepas het en so weggevoer geraak het deur die toepassing, dat jy nooit weer aan die boek geraak het nie? Dit is presies wat met my gedurende hierdie grendeltydperk gebeur het, met die boek Moonwalking with Einstein deur Joshua…