Verpligte nagmerrie
Dreaming of Light Genre: Drama En die Suid-Afrikaanse skoolkurrikulum het gesê dat die opkomende burgers van die land kultuur benodig in die vorm van boeke. En dat Dreaming of Light een van die verpligte gr. 11-Engels leesboeke sal wees. Toe sug ‘n hele generasie. Dreaming of Light is geskryf deur Jayne Bauling en oorspronklik in…