Vuur en vlam, amper aan die brand!
Op die 25ste Januarie het daar ‘n brand ontstaan in die Suurvlakte-area. Die vuur het van daar af in twee lyne verdeel. Die een lyn het na Wolseley se kant op die Obiquaberg (ook geken as die Watervalberg) geloop. Die tweede lyn het versprei na Wellington se kant toe. Teen die 26ste het die vuur…