Splitsing van Afrika. Nou of eers oor ‘n paar jaar?
Asof die jare 2020 tot 2022 nie erg genoeg was as gevolg van Kovid-19 nie, vind ons in 2023 vir seker uit dat Afrika die kontinent besig is om te skei. Die splitsing van die kontinent Afrika vind al vir die afgelope 30 miljoen jaar plaas, waar die Arabierse tektoniese plaat wegbeweeg van Afrika, met…