A Boy Called Christmas
“A Boy Called Christmas” is ʼn boek geskryf deur die outeur Matt Haig. Die boek was op 26 November 2021 vrygestel in die Verenigde Koninkryk, en is ook as ʼn film vrygestel met die hulp van die direkteur Gil Kenan. Die boek gaan oor ʼn jong seun genaamd, Nikolas wat in moeilike omstandighede moes lewe…