Mnr. en mev. Els: gróót skoene om te vul
Mnr. Johan Els (skoolhoof) en sy vrou, me. Aletta Els (departementshoof en wiskunde-vakhoof) tree aan die einde van 2021 af.
Drie HSB-leerders sê hoe hulle voel oor dié paartjie wat die skool verlaat.




Uitdagings mag dalk nie altyd lekker wees nie, maar wat anders sou die lewe interessant maak?
Sukses is die somtotaal van al jou klein pogings bymekaargetel.
“Ek het nie misluk nie. Ek het net 10 000 maniere gevind wat nie werk nie.” ~ Thomas Edison