Groen graad 8’s word gegroet

Groen graad 8’s word gegroet


Dit is die begin van ‘n nuwe jaar en met Kovid-19-beperkings wat besig is om gelig te word kon Hoërskool Bonnivale sy nuwe graad 8’s op ‘n spesiale en “normale” manier welkom heet.

Tydens die eerste drie dae van skool het die graad 8’s deur ‘n oriënteringsprogram gewerk. Hulle het die naweek van 21 Januarie ‘n deurnag gehou.

Die afgelope maand was dit geesweek en opbou tot die eerste Kleurebyeenkoms ná Kovid-19. Daar was ook ‘n Somerbal waar hulle kon gaan dans het.

Hierdie is wat ons nuwe graad 8’s te sê het oor die begin van hulle hoërskoolloopbane in Hoërskool Bonnievale:

Hannelo Viljoen

 

Kezia Steyn

 

Kyle Kuhn

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

one × two =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights