Fliek, vriende en springmielies

Op 16 April 2019 het die CSV HSB-leerders vermaak met ‘n fliekaand.
Leerders kon die fliek God’s Not Dead saam met hulle vriende geniet. Daar was ook ‘n snoepie wat peuselhappies verskaf het.

Abraham Wentzel (gr.12), CSV-voorsitter, het die volgende te sê na afloop van die aand:
Anja du Plessis (gr.9) vertel wat sy geleer het uit die fliek:
Kyk hier na die voorprent van God’s Not Dead:
Luister hier na die temalied:

Ek is mal oor die natuur en diere.