Fluit-fluit die rugby- en netbalseisoen is uit
Die einde van die derde kwartaal beteken nie net dat dit amper vakansie is nie, maar ook dat dit die einde van die netbal- en rugbyseisoen is. Nereen Goodman, eerstespannetbalkaptein, sê nou dat die netbal seisoen oor is het sy meer tyd om op haar studies te fokus. Sy sê net omdat die netbalseisoen oor…