Kategorie: Kultuur

CSV-ysbreker VUURWARM!

CSV-ysbreker VUURWARM!

Op Woensdag 28 Februarie 2018 is Hoërskool Bonnievale se CSV-ysbreker deur die kringleiers van 2018 aangebied. Die CSV-voorsitter, Francois Tredoux, was in beheer van die reëlings. Die doel van die ysbreker was dat die CSV-lede mekaar beter kon leer ken en gemakliker kon raak in mekaar se geselskap. Dit was ook ‘n geleentheid waartydens die…

Read More Read More

Redenaars: deelname verswak

Redenaars: deelname verswak

Op Maandag 19 Februarie 2018 het die eerste rondte van Hoërskool Bonnievale (HSB) se jaarlikse redenaars in die mediasentrum plaasgevind. Redenaars was nog altyd ‘n belangrike kultuurbeen van HSB. Dit bied leerders ‘n gulde geleentheid om met selfvertroue ander mense te oorreed, te vermaak, in te lig en te motiveer. Deelnemers was egter vanjaar so…

Read More Read More

Bonnie wen Viva-harte

Bonnie wen Viva-harte

  Hilda Jonker, tans ‘n gr.12-leerder in Hoërskool Bonnievale (HSB), het die Bonnies baie trots gemaak toe sy ‘n tweede plek behaal het in VivA-Afrikaans se Idioomkompetisie.  Die gr.11-leerders van HSB het in Oktober 2017 van die kompetisie gehoor en was toe deur hul Afrikaansonderwyser, mnr. Stefan Prins, aangemoedig om deel te neem aan die kompetisie.…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights