Chris Haycock bied Bonnies bemarkingsles
Op 15 Mei 2018 het mnr. Chris Haycock (Uitvoerende Hoof van Samsung Business Solutions Western Cape en borg van Voorwaarts-skoolkoerant) Hoërskool Bonnievale (HSB) se Besigheidstudiesklasse besoek. Mnr. Haycock het ‘n vraag-en-antwoord-sessie vir die leerders aangebied waarin hy die leerders insig gegee het oor hoe om sukses te bereik. Hy het ook die leerders meer agtergrond gegee oor die…