Mag höerskoolleerders hul selfone by die skool gebruik?
In vandag se tyd het amper elke leerder wat op höerskool is ‘n selfoon wat hulle gebruik om te kommunikeer. Volgens Pretoria FM het ongeveer 97% van kinders teen 12 jaar klaar een. Die vraag is of leerders toegelaat moet word om hulle selfone by die skool te kan gebruik. Daar is beide voordele en…