Skrywer: Suzan Wentzel

Ek lewe vir my familie en om om 'n kampvuur te sit in Jongensfontein is hemel op aarde. Kersfees is my heel gunstelingdeel van die jaar. Ek hou van bak en brou en flieks en reekse kyk. HSB het vir my twaalf goue jare gegee en Voorwaarts-redaksie was het vier van daardie jare nóg beter gemaak.
Konsentrasie-medikasie

Konsentrasie-medikasie

Hierdie artikel vervolg op “Vroetel iets van verlede” wat in die 17 Mei 2019 uitgawe van Voorwaarts se gedrukte koerant verskyn… Die voorskrifte vir konsentrasiemedikasie bepaal ook watter sterkte van die middel jy mag koop. Vir Concerta bestaan daar vier sterktes: 18, 27, 36 en 54 milligram. Wat beteken dit? Daar is onderskeidelik 18, 27,…

Read More Read More

Bonnie-mentor maak hart oop

Bonnie-mentor maak hart oop

Juffrou Mari Boshoff, jeugmentor by HSB, deel haar hart in hierdie ope brief: Op 26 November 2018 ontvang ‘n pasgetroude paartjie vanuit die Hoëveld, Mpumalanga, nuus dat hulle lewe vir ewig sal verander. Hoërskool Bonnievale het besluit om die Boshoff-egpaar vanaf 2019 as jeugmentors aan te stel. In die eerste weke van ons skuif na…

Read More Read More

Agtjarige wildbewaarder verstom wêreld

Agtjarige wildbewaarder verstom wêreld

Voorwaartsie (Voorwaarts se bylaag vir die laerskool) het ‘n onderhoud met Malan Schoeman (gr. 2) gevoer. Hy het op die ouderdom van drie met twee jagluiperde grootgeword. Hier onder is ‘n paar artikels wat oor hom, sy gesin en hul besonderse troeteldiere geskryf is. Express: Home of the Daily and Sunday Express Pet cheetahs are…

Read More Read More

Die lewe ís baie kort

Die lewe ís baie kort

Jasper: die hond wat so bly is om jou te sien, mal is oor die beeskraal en jou byt dat jy bloei. Nou is hy weg… ver weg… Toe ek by die huis kom ná die Bonnies Got Talent-aand, word die hartseer nuus aan my gebreek. Eers dink ek my broer trek my been toe…

Read More Read More

Tasse van ‘n ton

Tasse van ‘n ton

“Genugtig! Is dit hoe swaar jou skooltas is? Wat het jy als hier in?” “Dis maar net al my boeke, Mamma. Ek móét almal skool toe neem.” Dis hoe my ma reageer het toe sy eendag my skooltas moes dra. Die tas wat ek elke liewe dag op my rug moet dra. Die tas wat…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights