Skrywer: Retha-Mari Steyn

Ek is passievol oor karate en ek doen dit al vir 8 jaar. Ek hou daarvan om mense te help en om hulle te ondersteun. Ek is 'n baie goeie luisteraar. Ek is hardwerkend, maar is ook soms ly. Ek glo met God aan jou kant is alles moontlik.
Bakkies 60ste – ‘n groot karate-viering

Bakkies 60ste – ‘n groot karate-viering

Bonnievale Goju Ryu Karateka het in die Septembervakansie die Bakkies 60ste in Somerset-Wes by die Curro Somerset Wes Sitari Estate Village bygewoon. Die “Bakkies 60” vriendskaplike gasshuku is gehou om sensei Bakkies Laubscer se 60ste jaar van karate te vier. Dit was ‘n spesiale, “oop” geleentheid vir alle karate-organisasies wat ‘n pad met hom gestap…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights