Skrywer: Rachel Jonker

Ek wens ek kon jou met 'n glimlag groet, maar ek is bang ek skep 'n wanindruk. Ek is mal oor tale; ek leer dit maklik aan. Ek verpes diere: hulle is afhanklik en verstaan nie rede nie. Ek geniet mense: hulle word deur verskeie invloede gevorm en ek weet ek kan 'n invloed op iemand wees. Ek kan vir 'n mens verduidelik waarom ek oortuig is van my standpunt. Dis gevaarlik om nie te droom nie, want sonder doelwitte sal jy vir ewig verander sonder om te ontwikkel of vooruit te gaan.
Suzan neem Voorwaarts-leisels oor

Suzan neem Voorwaarts-leisels oor

Suzan Wentzel is onlangs aangewys as die nuwe redaktrise van Voorwaarts-skoolkoerant van Hoërskool Bonnievale (HSB). Die oudredaktrise, Rachel Jonker, het by haar gaan kersopsteek om te hoor hoe sy haar ampstermyn wil rig. . Na watter aspek van jou redaktriseskap sien jy die meeste uit? Om aan iets te kan werk wat ek weet wérk.…

Read More Read More

Die Burger misreken wiskundekompetisie

Die Burger misreken wiskundekompetisie

Die Burger se jaarlikse wiskundekompetisie is uitgestel weens tegniese probleme. Hoërskool Bonnievale se skoolhoof, mnr. Johan Els, het die organiseerders van die kompetisie gekontak toe hy verneem het dat die leerders ‘n kwartuur ná die kompetisie se opening, steeds nie kon aanmeld nie. Volgens die inligting wat mnr. Els gekry het, het die organiseerders nie gereken…

Read More Read More

Vielen Dank, Freundeskreis

Vielen Dank, Freundeskreis

Freundeskreis het hul helpende hande nog verder uitgesteek nadat hulle die skool op 1 Maart 2018 besoek het. Freundeskreis is die Duitse vriendekring wat opheffingswerk in ons skool en gemeenskap doen deur finansiële bystand te bied aan leerders wat die potensiaal het om akademies te presteer. Hulle het ongeveer sewe jaar gelede, deur toevallige kontak…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights