Skrywer: Nicky Johnson

Ek is afkomstig van die landelike dorpie, Bonnievale. Ek geniet dit om navrae te doen oor stories waarvan die jeug nie bewus is nie. My rolmodel is Suna Venter, die vreeslose jong joernalis wat 'n stem was vir die wat nie een gehad het nie. My skool, Hoërskool Bonnievale, inspireer my om my drome na te streef . Hier dink ons anders, want ons drink anders, want daar is iets in die water.
Black Panther breek deur grense!

Black Panther breek deur grense!

Reggiseur: Ryan Coogle Akteurs: Michael B. Jordan, Martin Freeman, Chadwick Boseman Genre: Wetenskapfiksie Ouderdom-begeleiding:  13+ Gradering: 4/5 Die wetenskapfiksie-film, Black Panther, het duidelik bewys daar loop nie nét leeus in Afrika rond nie. Die film wek ongekende belangstelling onder jonk en oud, omdat dit buite die grense van die stereotipiese Afrika-film beweeg. Black Panther handel…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights