Skrywer: Miguel Klim

Ek is kort. Ek hou baie van rugby, krieket en atletiek. Wiskunde is vir my 'n kopseer, maar is steeds my gunstelingvak. Ek hou ook van rekenaarspeletjies.
Bonnies maak skoonskip vs. Ashton

Bonnies maak skoonskip vs. Ashton

Javian wie? Javian Slingers, die linkervleuel van die eerste rugbyspan, was die speler wat die wendrieë vir Hoërskool Bonnievale (HSB) gedruk het toe die Bonnies en Ashton Sekondêr op Dinsdag 24 Julie 2018 te Bonnievale mekaar die stryd aangesê het. Dié o.19A-rugbyspan het in die doodsnikke die wedstryd naelskraap met 24-23 beklink. Die o.15A-rugbyspanne het…

Read More Read More

Moedersdag sprankel terwyl Vadersdag faal

Moedersdag sprankel terwyl Vadersdag faal

Moedersdag Belgiese sjokolade, Red Door-parfuum, Harry Winston-juwele en vele meer. Ja ma’s, nog voor dit twaalfuur op die horlosie slaan en Moedersdag werklik aanbreek, word dié peperduur geskenke soos geweerskote op julle afgevuur. Die duur sjokolade, parfuum en juwele is slegs ʼn paar druppels uit die storm geskenke wat moeders op Moedersdag ontvang. Alhoewel Adam…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights