Skrywer: Mia Beukes

Ek kan nie 'n wêreld sonder dans en musiek indink nie en my droom is om Alaska te sien.
Bonnies en Zebras meet kragte

Bonnies en Zebras meet kragte

Met ‘n gekners van tande en toeskouerharte wat touspring, was alle oë op Saterdagmiddag 4 Augustus 2018 om 12:10 op Hoërskool Bonnievale (HSB) se A-rugbyveld gerig. Die Bonnies (HSB) en die Zebras (Hoërskool Piketberg) se eerste rugbyspanne het hul afrigters, ouers en ander spelers vlak laat asemhaal met hul kop-aan-kop spel. Die spanne het gelykop…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights