Skrywer: Marisa Van Wyk

Ek is mal oor kuns en ek hou partykeer van 'n goeie uitdaging.
Vuur en vlam, amper aan die brand!

Vuur en vlam, amper aan die brand!

Op die 25ste Januarie het daar ‘n brand ontstaan in die Suurvlakte-area. Die vuur het van daar af in twee lyne verdeel. Die een lyn het na Wolseley se kant op die Obiquaberg (ook geken as die Watervalberg) geloop. Die tweede lyn het versprei na Wellington se kant toe. Teen die 26ste het die vuur…

Read More Read More

‘The School for Good and Evil’

‘The School for Good and Evil’

‘The school for Good and Evil‘ is ‘n fantasie verhaal geskryf deur Soman Chainani. Daar is ‘n hele reeks boeke en die eerste boek is reeds omskep in ‘n fliek. Die verhaal gaan oor twee vriendinne, Sophie en Agatha. Hulle woon in ‘n klein dorpie met die naam Gavildon. Die twee bly albei aan verskillende…

Read More Read More

Krag sonder Eskom

Krag sonder Eskom

In die eerste week van Oktober 2022 is daar ‘n kragopwekker by Hoërskool Bonnievale geïnstalleer. As gevolg van verlengde kragonderbrekings het die skool besluit om ‘n kragopwekker te installeer. Die opwekker dek op die oomblik slegs die graad tien tot twaalf RTT klas en die werkskamer. Die kostes het altesaam ongeveer R75 000 beloop. Die…

Read More Read More

Nog ‘n aand met kerse

Nog ‘n aand met kerse

Suid-Afrika is die land van melk en heuning, maar die melk is soms suur as gevolg van die kragonderbrekings. As daar iets is wat ons almal soms moedeloos maak, is dit definitief beurtkrag — veral die onbeplande kragonderbrekings. Sedert die Kovid-inperking van 2020 is daar al hoe meer gereelde skedules vir kragonderbrekings geïmplementeer. Alhoewel daar…

Read More Read More

Gilmore Girls nie net komedie

Gilmore Girls nie net komedie

Die Gilmore-meisies is amper elke ma en dogter se moet-kyk televisiereeks. Die Netflix-reeks Gilmore Girls is geskryf deur Amy Sherman-Palladino. Die hoofkarakters van die reeks is Lorelai en Rory Gilmore, wat gespeel word deur Lauren Graham en Alexis Bledel. Die reeks bestaan uit sewe seisoene. In die reeks is Rory en Lorelai verslaaf aan koffie,…

Read More Read More

Mnr. Jan du Toit: Meer as nét tuinier

Mnr. Jan du Toit: Meer as nét tuinier

Mnr. Jan du Toit, of Oom Jan soos hy onder die leerders bekendstaan, is een van Hoërskool Bonnievale se algemene assistente wat die skool se tuine en terrein so mooi hou. Hy vertel meer oor wat hy doen in sy werk en deel ‘n paar interessante persoonlike onderwerpe. Hoe lank werk Oom nou al hier…

Read More Read More

Matilda se avonture

Matilda se avonture

Die boek Matilda, is moderne fiksie, geskryf deur Roald Dahl. Dit is vol avonture en humor. Alhoewel die omslag jou sal laat dink dat dit ‘n kinderboek is, is dit allesbehalwe. Die verhaal neem jou op ‘n ontdekkingstog saam met Matilda en haar gunsteling-onderwyser, me. Honey, wat op verskeie humoristiese avonture gaan en waar Matilda…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights