Duitse uitruilstudente: kulturele avontuur
Drie graadelfleerders van Hoërskool Bonnievale, Mukelani Dube, Tyrese Thousand en Ruben Amos, is gekies om op ‘n uitruilprogram in Augustus na Duitsland toe te gaan. Vier uitruilstudente (Bruno, Lilly, Julie en Carthy) van Quidlinburg, Duitsland het Hoërskool Bonnievale op 20 Oktober 2023 besoek. HSB se drie uitruilstudente het vir hulle gewys hoe Hoërskool Bonnievale lyk…