Skrywer: Karelize Le Roux

Uitdagings mag dalk nie altyd lekker wees nie, maar wat anders sou die lewe interessant maak? Sukses is die somtotaal van al jou klein pogings bymekaargetel. "Ek het nie misluk nie. Ek het net 10 000 maniere gevind wat nie werk nie." ~ Thomas Edison
Nou sal die poppe dans

Nou sal die poppe dans

Ek het dans gedoen van graad R tot graad 5. Ek het aan ‘n groot verskeidenheid danssoorte deelgeneem, van hip-hop, tot ballet en selfs moderne dans. Dans was my passie. Ek het ure op die houtvloere van my dansonderwyseres se klein klassie geoefen. Ek het meer slaaplose nagte gehad as wat ek sou wou gehad…

Read More Read More

Toneel het gehoor gaande

Toneel het gehoor gaande

Hoërskool Bonnievale se toneelgeselskap kon op 18 en 19 Februarie 2022 uiteindelik hul toneelstuk, “‘n Boudjie van my vroutjie” op die planke bring onder die regie van me. Cornel Koorts, graad 8-10-Afrikaansonderwyser. Ten spyte van tegniese probleme die eerste aand, het die gehoor baie positief gereageer. Goeie bywoning is moontlik gemaak deur die feit dat…

Read More Read More

Mnr. en mev. Els: gróót skoene om te vul

Mnr. en mev. Els: gróót skoene om te vul

Mnr. Johan Els (skoolhoof) en sy vrou, me. Aletta Els (departementshoof en wiskunde-vakhoof) tree aan die einde van 2021 af. Drie HSB-leerders sê hoe hulle voel oor dié paartjie wat die skool verlaat.     Karelize Le RouxUitdagings mag dalk nie altyd lekker wees nie, maar wat anders sou die lewe interessant maak? Sukses is…

Read More Read More

The Twits: Ape met goue ringe bly lelike dinge

The Twits: Ape met goue ringe bly lelike dinge

Die wêreldbekende skrywer, Roald Dahl, se minder bekende boek, The Twits, is beslis vir my ‘n meesterstuk. Roald Dahl was ‘n spioen, sjokolade-deskundige, aas-vegvlieënier en mediese ontdekker. Hy is ook die skrywer van Charlie en die sjokoladefabriek, Matilda en Die GSR, wat staan vir Die Groot Sagmoedige Reus (The BFG in Engels). Quentin Blake het…

Read More Read More

‘n Suiwel-storie

‘n Suiwel-storie

Kaas is een van die bekendste uitvoerprodukte van die Bonnievale-omgewing. Voorwaarts het vir ‘n produksiebestuurder by ‘n kaasfabriek gevra hoe ‘n dag in die lewe van ‘n kaasmaker lyk. Waar werk u? Ek werk by La Montanara op die pad tussen Ashton en Swellendam. Wat is u rol by La Montanara? Ek is die hoofkaasmaker en…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights