Skrywer: Janke Brink

Ek is 'n avontuurlustige persoon wat altyd probeer om die goeie in alles raak te sien. Ek geniet dit om aan sport deel te neem, onder andere netbal, tennis en atletiek. Ek wil ook graag eendag die wêreld gaan verken deur ander lande te besoek, aangesien ek dit ook baie geniet om van verskillende kulture te leer. En my gunstelingding is definitief om saam met my gesin rondom 'n vuurtjie te sit en kuier.
“Groen” randjie om matrieks se donker wolkie

“Groen” randjie om matrieks se donker wolkie

2020 is ‘n vreemde jaar. ‘n Jaar vol uitdagings. Maar hierdie uitdagings keer nie vir Hoërskool Bonnievale (HSB) nie, aangesien ‘n matriekafskeid en prysuitdeling steeds in die prentjie is. Die jaarlikse matriekafskeid word gewoonlik in die laaste week van die derde kwartaal gehou. Dit word voorafgegaan deur ‘n modeparade wat tradisoneel deur die graad 10’s…

Read More Read More

Aanlyn of tradisionele skool?

Aanlyn of tradisionele skool?

Alhoewel beide ‘n aanlyn skool en ‘n tradisionele skool dieselfde doel en beginsels deel, is daar ‘n groot verskil. ‘n Aanlyn skool verskaf opvoeding aanlyn of via die internet aan leerders terwyl ’n tradisionele skool ’n opvoedkundige instelling is wat ontwerp is om ’n leerruimte vir leerders onder die toesig van onderwysers te bied. ‘n…

Read More Read More

Interskole: bittersoet ervaring

Interskole: bittersoet ervaring

Hoërskool Bonnievale (HSB) se jaarlikse interskole het hierdie jaar op 17 Augustus 2019 te Goudini plaasgevind. Hoewel die meeste HSB-spanne hul wedstryde gewen het, het die eerste rugbyspan nie daarin geslaag om die Rossies te klop nie. Janke Brink, ‘n gr.11-leerder van HSB, het met Rachelle du Preez, die kaptein van die eerste netbalspan en…

Read More Read More

Hoofleiers: reg vir aksie!

Hoofleiers: reg vir aksie!

Janke Brink van Voorwaarts het op 22 Oktober 2018 ‘n onderhoud gevoer met Fleur Slot en Jan-Hendrik Wentzel, die nuwe hoofleiers van Hoërskool Bonnievale (HSB) vir 2019. Na watter plig as hoofseun of -meisie sien jy die meeste uit? Fleur: Ek sien baie uit daarna om leiding te kan neem en ek is baie opgewonde om aktiwiteite…

Read More Read More

Redaksie kuier in Kaap

Redaksie kuier in Kaap

Hoërskool Bonnievale (HSB) se skoolkoerantredaksie het op 24 Augustus 2018 op hul jaarlikse redaksie-uitstappie na Radio Tygerberg sowel as die Rush-trampolienpark gegaan. Janke Brink het tydens die uitstappie met drie van die redaksielede, Alèza van Zyl (gr. 10), Suzan Wentzel (gr. 10) en Mia Beukes (gr. 12), gepraat om te hoor hoe hulle die uitstappie ervaar…

Read More Read More

T Junction – ‘n plek vir meer as net tee

T Junction – ‘n plek vir meer as net tee

‘n Vrolike atmosfeer, heerlike kos, rustige agtergrondmusiek, goeie dienslewering en vriendelike personeel. Hierdie is alles belangrike bestanddele wat deel vorm van die wenresep vir ‘n goeie koffiewinkel. T Junction het definitief hierdie wenresep bemeester. T Junction is die nuutste koffiewinkel in Bonnievale. Dis in die Hoofstraat van Bonnievale geleë, so jy kan dit nie eintlik…

Read More Read More

IMAGINE Voorwaarts in colour…

IMAGINE Voorwaarts in colour…

Voorwaarts spoke to Mr. Chris Haycock, the Executive Director of Samsung Business Solutions Western Cape, to find out more about him and his business. Samsung Business Solutions Western Cape is the sponsor of Voorwaarts school paper. You are originally from England. Do you live in SA permanently now? And what made you move to this…

Read More Read More

Bonnie wen Viva-harte

Bonnie wen Viva-harte

  Hilda Jonker, tans ‘n gr.12-leerder in Hoërskool Bonnievale (HSB), het die Bonnies baie trots gemaak toe sy ‘n tweede plek behaal het in VivA-Afrikaans se Idioomkompetisie.  Die gr.11-leerders van HSB het in Oktober 2017 van die kompetisie gehoor en was toe deur hul Afrikaansonderwyser, mnr. Stefan Prins, aangemoedig om deel te neem aan die kompetisie.…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights