Huis Martha Jonker – die perfekte verpleegsorg vir bejaardes
Huis Martha Jonker is ‘n huis in Bonnievale waar bejaardes met die grootste respek behandel word. Dié huis in Van Zylstraat is daar vir bejaardes wat nie meer na hulself kan omsien nie. Hier word daar 24 uur na hulle omgesien. Daar is dag- en nagpersoneel, met twee verpleegsters wat altyd aan diens is. Die…