Skrywer: Chanelle Slingers

Ek is 'n baie vriendelike, hardwerkende en 'n passievolle HSB-leerder, al sê my vriende dat ek partykeer hardkoppig is.
Noodhulpspan gaan Groen

Noodhulpspan gaan Groen

Op 21 Augustus 2024 het Hoërskool Bonnievale se noodhulpspan hande bymekaargesit om plantjies voor HSB se heining by die hoërskool te plant. Die projek is deur mev. Natasja Wentzel en Abri Botes (gr. 11) gereël. Sy het die toerusting en plantjies vir die projek verskaf. HSB se noodhulp is bekend vir hul diens waar hulle…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights