Skrywer: Altus Linde

Ek is in matriek en hou van die kleur turkoois. Lewenswetenskappe is my kos.
Jong skrywer verskyn in POORT-publikasie

Jong skrywer verskyn in POORT-publikasie

Wat het die bekroonde digter en skrywer, Antjie Krog en een van Hoërskool Bonnievale (HSB) se eie jong skrywers, Rachelle du Preez, in gemeen? Albei het hul debuut in publikasies van POORT gemaak. Waar die tekkie die teer slaan, die titel van die skryfstuk wat uit Rachelle (gr.10) se kreatiewe pen gevloei het, is deel…

Read More Read More

Vryheidsdag of net dag van vryheid?

Vryheidsdag of net dag van vryheid?

Dit is so lekker om vandag by die huis te kan sit en hierdie berig te tik. Waarvoor meer kan ʼn mens vra? Nie net is dit ‘n Vrydag nie, maar nog beter: geen skoolbank gaan my vandag sien nie. Dankie 27 April. Jy het mos ontstaan om ons ‘n blaaskans van die dreigende skoolwerk…

Read More Read More

Sleg of goed: stres moet groet

Sleg of goed: stres moet groet

Skerp pyne skiet deur my liggaam. My hande sweet. Ek snak na asem soos ʼn suurstofdief. My hart boks met my borskas. Tyd om die duisternis te betree… Nee, ek is nie smoorverlief nie, ek stres! Net so ‘n paar dae gelede sit ek in die Langeberg Munisipaliteit-kantore en dink. Wat op aarde maak ek…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights