Graad 7’s gesels oor hoërskool
Op 11 Oktober 2019 het Alicha la Grange van Voorwaarts drie graad 7-leerders van Hoërskool Bonnievale se opinies oor laerskool en hoërskool gevra: Jerenique Smith Watter laerskoolonderwyser gaan jy die meeste mis en hoekom? Is jy op jou senuwees oor hoërskool en hoekom? Tyrese Thousand Watter laerskoolonderwyser gaan jy die meeste mis en hoekom?…