Huiswerk: ten goede of nie?
Die meeste leerders regoor die wêreld voel dat huiswerk onnodig is. Hierdie probleem steek nie vandag eers kop uit nie, dit kom al eeue aan. Dis veral moeilik vir leerders wat in die 21ste eeu grootword omdat daar soveel ander dinge is waarmee hulle hulself kan besig hou. Daar is tog merkwaardige voordele vir leerders…