Graad 7’s betree binnekort die grootskoolwêreld
Drie van HSB se graad 7’s is twee vrae gevra wat handel oor hoërskool, aangesien hulle in 2019 amptelik die hoërskoolwêreld betree as hul graad 8 toe gaan.

Ek is eerlik, vrolik en hou van uitdagings. Ek hou van oefen, aktief wees en atletiek is my passie. Ek hou daarvan om tyd saam met my vriende en familie te spandeer.