MIS: wat sê die akteurs?

MIS: wat sê die akteurs?


V.l.n.r.: Kia, Rachelle en Ashlene spog by hul plakkaat wat MIS adverteer. Foto: Alèza van Zyl

Rachelle du Preez (gr.10), Ashlene van As (gr.12), Kia Mouton (gr.12) en Gershwin de Flame (gr.11) is onlangs gekies om in die eerste verhoogdrama wat deur Hoërskool Bonnievale opgevoer word, MIS, te speel.

Luister gerus na die stemopname hier onder om uit te vind hoe hierdie toekomstige akteurs voel.

 

Lees ook Rachelle du Preez se rubriek “HSB op die planke” oor MIS.

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

twelve − ten =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights