Interskole: bittersoet ervaring
Hoërskool Bonnievale (HSB) se jaarlikse interskole het hierdie jaar op 17 Augustus 2019 te Goudini plaasgevind. Hoewel die meeste HSB-spanne hul wedstryde gewen het, het die eerste rugbyspan nie daarin geslaag om die Rossies te klop nie.
Janke Brink, ‘n gr.11-leerder van HSB, het met Rachelle du Preez, die kaptein van die eerste netbalspan en Eise Smith, die kaptein van die eerste rugbyspan, gepraat oor hoe hul ondervinding van hierdie jaar se interskole was.
Dink jy Interskole 2019 was ‘n sukses en waarom sê jy so?

Wat is jou opinie van julle wedstryd teen Goudini?

![]()

Ek is ‘n avontuurlustige persoon wat altyd probeer om die goeie in alles raak te sien. Ek geniet dit om aan sport deel te neem, onder andere netbal, tennis en atletiek. Ek wil ook graag eendag die wêreld gaan verken deur ander lande te besoek, aangesien ek dit ook baie geniet om van verskillende kulture te leer. En my gunstelingding is definitief om saam met my gesin rondom ‘n vuurtjie te sit en kuier.