Matrikulante nog net 40 skooldae oor

Matrikulante nog net 40 skooldae oor


Hoërskool Bonnievale (HSB) se matrikulante het op 26 Julie 2019 hulle 40 days gevier. Die tema waarvolgens die matrikulante moes aantrek was: die beroep wat jy wou beoefen toe jy kleiner was.

Fleur Slot (gr.12) het vir vyf matrikulante verskillende vrae gevra oor hierdie geleentheid:

Brayton Kleinveldt:

Brayton Kleinveldt se droom was om karate te doen toe hy jonger was.
Foto: Heinrich Wentzel

Fransisca Koert:

Fransisca Koert wou ‘n verpleegster word toe sy jonger was.
Foto: Heinrich Wentzel

Chadwin Kuhn:

Chadwin Kuhn verklee soos ‘n professionele speurder.
Foto: Heinrich Wentzel

Andenice Everson:

Andenice Everson het daarvan gedroom om ‘n paramedikus te word toe sy jonger was.
Foto: Heinrich wentzel

Jacobus Steyn:

Jacobus Steyn is verklee soos ‘n egte boerseun.
Foto: Fleur Slot

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

five × five =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights